Pamela Hensley

Pamela Hensley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Pamela Gail Hensley
Geboorte 3 Oktober 1950 (1950-10-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1970–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pamela Hensley (gebore 3 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rollerball (1975), Buck Rogers in the 25th Century (1979), en The Nude Bomb (1980), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy